Wednesday, February 24, 2010

Fokofpolisiekar Woorde



Fokofpolisiekar Woorde:

Op 26 Maart 2010 reik ons saam met The President ‘n boek met al ons woorde in uit. Dis basies ‘n digbundel met ‘n versameling van al die FPK songs se woorde. Dis eerste van so iets in Suid-Afrika en hopelik iets wat julle almal ook sal wil besit. Ons weet julle ken al die woorde, maar die is vir die nuwe generasie en dalk ouer generasie.

Die boek ‘’Woorde’’ gaan as deel van die Toffie Fees by Rondebosch Boys High in Cape Town op Vrydag aand bekendgestel word. Daar gaan ook ‘n acoustic optrede deur die band wees.



Moet nie die geleentheif mis nie:

Date: 26 March
Line-up: Fokofpolisiekar Book Launch & Fokofpolisiekar (Forgive Them For They Do Not Know What They Do) documentary screening
Venue: Rondebosch Boys High, Cape Town
Cover: TBC
Contact: 021 462 6092
Time: 20h00
Other: Acoustic performance by Fokofpolisiekar (Toffie Popular Cultural Festival)



Join die Facebook groep: http://bit.ly/ciUJZh

Sien julle almal hopelik die naweek by Ramfest in Kaapstad!!

6 comments:

*blackroses* said...

ek sal defnetief daar wees...

O_o*

Johannesburg said...

Wats die kans dat jul iewers nog een kopie het hiervan vir n pel in Nederland wat jul musiek so geniet dat hy spesiaal Afrikaans geleer het?!

Unknown said...

Ek het een beskikbaar as jy nog belangstel.

den Geyter said...

Hi. I'm interested If you still have it.

den Geyter said...

Hi...i still hope someone has the book. Baie groot fan hier uit Nederland...would love to add it to my collection

den Geyter said...

Still looking for the book